Volksekonomie > Departement van Finansies

Regstellende aksie werk!!!

(1/1)

Bittereinder:
Ek het hierdie fout belaaide stukkie op een van die vier groot banke se webwerf raakgelees.

"Die minimum terugbetalingstermyn is 12 maande en word beperk tot 'n maksimum van 60 maande vir lenings mider R30 000. Vir leenings grooter as R30 000 'n maksimum termyn van 84 is toelaatbaar. "

Adri van Staden:
Klink soos 'n Google-vertaling. Hoop nie sulke goed kom by ons bank voort nie, dan is ek in die sop!

Navigation

[0] Message Index

Go to full version