Afdeling van die Volksraad Verkiesing Kommissie > Algemene Besprekings

Stempunt getalle

(1/2) > >>

Ben Geldenhuys:
Onbevestigde stempunt getalle soos ontvang via die druiweboord:


Roossenekal 109 waarvan 44 nuwe is
Vanrhynsdorp 48 stemme, waarvan 30 nuwe registrasies is
Clanwilliam 19 stemme, waarvan 6 nuwe registrasies is.
Heidelberg 352 stemme waarvan 215 nuwe registrasies.
Pretoria-Oos 646
Strand 96 stemme
Carletonville sluit op 133 stemme
Upington sluit op 163 stemme!
Jeffreysbaai 108
Vryheid sluit op 221 stemme
Swartruggens: 121 stemme
Koster: 351 stemme
Newcastle - 220 Stemme
Groblersdal - 250
Witrivier - 96 stemme
730 Willie Marais Afrikaner sentrum
763 Kleinfontein
Cullinan - 192

By hierdie 18 punte  is die gemiddeld 256 stemme per punt. (As die res se gemiddeld dieselfde is, 41 000 stemme.....)

Is daar mense met nog getalle?

VVK hou stemdag landswyd

Ben Geldenhuys:
Pretoria sentraal (Hatfield) - 300
Roodepoort - 390
Krugersdorp - 395

Met hierdie 21 punte skuif dit die gemiddeld op na 271 stemme per punt (totale aantal stemme oor die 21 punte 5703)  met hierdie gemiddeld - 43 451 stemme...

Ben Geldenhuys:
Uitenhaag 57

Gemiddeld nou 261

Ben Geldenhuys:
Durban 100
Pietermaritzburg 93
Richardsbaai 9
Margate 123
Ellisras 320
Port Elizabeth 123
Booysens 35

Totale stemme oor 29 stem punte - 6563
Gemiddeld - 226

Alwyn:
Randfontein 185

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version