Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Kommuniste se sensus  (Read 384 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Kommuniste se sensus
« op: October 12, 2011, 05:14:18 PM »
Ek kry toe vandag die vorm en beduie toe vir die ellendige skepsel dat ek die vorm sal invul en ek praat met die skepsel Afrikaans en kry toe die Ingilse vorm

Besonder belaglik opgestel - en omdat ek nie die taal verstaan nie het ek maar gemaak soos ek goed dink

Geweier om my naam en van en ID te gee
My huis dui aan dat ek 4 vertrekke het wat totalieer na 3 - so kan hulle wonder wat gaande is

Allerhande vrae oor siekte toestande wat niks met hulle te make het nie

En as ek nie wil antwoord nie dan trek ek n streep deur die spul en ek vul in met swart pen want die skepsel het n uitveer om uit te vee en te wysig soos hulle dit wil doen
Maar my gade het lekker gelag want daar is opsies soos "weet nie" en dan merk ek sommer die weet nie blokkie - dit was heerlik grappig.
Kennis is mag

Afwesig Henk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 372
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #1 op: October 12, 2011, 05:55:23 PM »
Hahahaha Oom Clem
Ongelukkig sal hulle my nie tel nie want hulle sal my nie by my huis kry nie. En daai ingels sal ek nie invul
 
Ek en my huis ons sal die Here dien

Sanderis

  • Gas
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #2 op: October 12, 2011, 08:40:39 PM »
Nee , hierdie perseel sal hulle niks kry nie . Ek vertel hulle reguit hul kan na die Departement van Binnelandse Sake toe gaan , hul het al ons besonderhede ....

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #3 op: October 12, 2011, 09:41:34 PM »
Hulle het nie by my uit gekom nie. Dit is jammer.

Afwesig Jacques Cloete

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 122
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #4 op: October 12, 2011, 09:49:12 PM »
Ek het nog nie een gesien nie, hulle potloode en uitveers is seker klaar. Miskien was dit maar net nie deel van hulle begrooting nie.
Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem.

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #5 op: October 13, 2011, 06:18:51 AM »
As hulle met my gaan Engels praat SAL ek nie 'n woord verstaan nie en heeltemal breindood pleit. As hulle met my Afrikaans praat en 'n Engelse vorm gee SAL ek aandring op 'n Afrikaanse vorm. Hy kan maar weer terugkom om dit te bring(hy sal nie want hulle doen nooit iets behoorlik nie). Slotsom: Ek SAL hardegat wees.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #6 op: October 13, 2011, 07:35:04 AM »
Vir die volgende drie weke bly my skuifhek toe, voordeur en veiligheidshek gesluit en alle gordyne aan die voorkant toe. Ons is, wat die ousie betref, nie tuis nie. Jammer, ek kan nie help nie.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #7 op: October 13, 2011, 09:56:39 AM »
Elders is blykbaar nie op hul tellyste nie  ;D
Moed Vryheid Eer

Op kantoor Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1623
  • Verkenner
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #8 op: October 13, 2011, 10:00:41 AM »
Al wat ek al by my gesien het was die plakate.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Op kantoor Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1623
  • Verkenner
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #9 op: October 13, 2011, 10:07:42 AM »
Dit laat my dink aan die vorige sensus. Die voertuig stop by my broer se huis terwyl ek en hy buite besig is om te werk. Ons is maplotters, dus is die huise nie te na aan mekaar nie. Daar is seker so stuk of vier sensus werkers in die voertuig. My broer gee slegs die nodige inligting. Een van die "dames" vra of sy die toilet kan gebruik. Op die plot staan daar 'n regte longdrop wat al lankal in onbruik is. Hy verwys haar daarna toe. Sy se^ toe sy wil die een gebruik wat die huismense gebruik. Baie verontwaardig verklaar my broer toe dat dit die enigste gerief is wat almal gebruik.
Haar nood was nie baie groot nie, want sy het besluit om maar liewer te knyp tot by die volgende huis.
Ek het intussen op die plot langs my broer gebou. Ons het 'n gemeenskaplike ingang, en die kleinhuisie staan nog........
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #10 op: October 13, 2011, 10:16:18 AM »
Hehehe, dit sou iets wees om te aanskou. Hier op die plase in ons omgewing is dit nog 'n algemene gesig, al word dit nie meer gebruik nie. Ek wonder hoeveel mense al die voorreg/onreg  :P gehad het om dit werklik uit te toets?

Ek is nou van die punt af. Daar is blykbaar 'n storie dat die regering jou kan beboet as jy nie getel word nie of so iets. Hoe weet hulle dan wie om te beboet en hoe maak hulle as jy by die werk en by die huis getel word? Sal hulle dit ooit agterkom?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #11 op: October 13, 2011, 04:04:10 PM »
KB, ek sien hulle is so arogant om ook jou naam en van te vra. Ek het geweier om dit te gee want dit het niks met die statistieke te doen nie
Kennis is mag

Sanderis

  • Gas
Re: Kommuniste se sensus
« Antwoord #12 op: November 07, 2011, 11:32:50 PM »


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal