Volksekonomie > Departement van Welsyn en Maatskaplike Werke

Kommuniste se sensus

(1/3) > >>

Clem de Klerk:
Ek kry toe vandag die vorm en beduie toe vir die ellendige skepsel dat ek die vorm sal invul en ek praat met die skepsel Afrikaans en kry toe die Ingilse vorm

Besonder belaglik opgestel - en omdat ek nie die taal verstaan nie het ek maar gemaak soos ek goed dink

Geweier om my naam en van en ID te gee
My huis dui aan dat ek 4 vertrekke het wat totalieer na 3 - so kan hulle wonder wat gaande is

Allerhande vrae oor siekte toestande wat niks met hulle te make het nie

En as ek nie wil antwoord nie dan trek ek n streep deur die spul en ek vul in met swart pen want die skepsel het n uitveer om uit te vee en te wysig soos hulle dit wil doen
Maar my gade het lekker gelag want daar is opsies soos "weet nie" en dan merk ek sommer die weet nie blokkie - dit was heerlik grappig.

Henk:
Hahahaha Oom Clem
Ongelukkig sal hulle my nie tel nie want hulle sal my nie by my huis kry nie. En daai ingels sal ek nie invul
 

Sanderis:
Nee , hierdie perseel sal hulle niks kry nie . Ek vertel hulle reguit hul kan na die Departement van Binnelandse Sake toe gaan , hul het al ons besonderhede ....

Ben Geldenhuys:
Hulle het nie by my uit gekom nie. Dit is jammer.

Jacques Cloete:
Ek het nog nie een gesien nie, hulle potloode en uitveers is seker klaar. Miskien was dit maar net nie deel van hulle begrooting nie.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version