Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Wat kos volksvreemde arbeid regtig?  (Read 334 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Wat kos volksvreemde arbeid regtig?
« op: October 21, 2011, 06:27:33 AM »
Stop mens langs die pad word jy oordonder deur hongerige vreemde werksoekers. Elkeen 'n verkoopsman vir sy eie talente. Hulle bied die beste diens teen die laagste prys aan.

Jy laai so twee van die knape op, neem hul na jou huis, man jy gee hulle selfs koffie en 'n ou broodjie! Met volle vertroue in die manne(heel logies want as jy hul nie vertrou het nie was hulle nie in jou erf toegelaat nie)wys jy hulle dat hul hier bietjie moet grassny en daar bietjie spit. Jy vertel hul selfs dat jou vrou en twee dogters alleen in die huis is sodat hulle 'n ogie kan hou terwyl jy winkels toe gaan vir so twee ure.

Met rustigheid in jou hart verlaat jy jou erf en nog veel belangriker, jou gesin in die "bekwame" hande van jou oulike vreemde volksvreemde arbeiders. Oor sowat twee ure is jy tuis, jy merk dat die gras nie gesny is nie, die bedding is ook nie gespit nie. Jou voordeur staan oop, jy stap binne en vind een van jou dogters op die vloer, sy huil. Met nadere ondersoek besef jy dat haar gesig bloei, haar rok is geskeur en sy lyk heel sleg. "Pa", sê sy, "Hulle het ons aangeval nadat ons oopgemaak het om vir hul water te gee, hulle het ons iets aangedoen wat ek nie kan herhaal nie, wat geen woorde ooit sal kan beskryf nie." Jy sal dan vra waar haar ma en suster is, en voor sy kan antwoord sien jy hulle om die draai struikel. Dit sal jou tien teen een verbaas dat so iets kon gebeur, die manne het dan selfs Afrikaans met jou gepraat!

Jy draai na die drie dames vir wie JY verantwoordelik is en sê:"Gelukkig leef jul nog." Jy wat nie deur daardie hel is nie, jy is gelukkig hul leef nog. Jy is 'n skande vir mense wie jy moet beveilig, jy is 'n lafaard. Dink voor dit te laat is.

MOENIE VAN VOLKSVREEMDE ARBEID GEBRUIK MAAK NIE!!!

Sanderis

  • Gas
Re: Wat kos volksvreemde arbeid regtig?
« Antwoord #1 op: October 21, 2011, 05:22:37 PM »
'n Lewe van 'n geliefde is dalk te goedkoop om sulke mense wakker te maak .

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Wat kos volksvreemde arbeid regtig?
« Antwoord #2 op: November 01, 2011, 09:48:09 AM »
Verlede week kry ek 'n oproep van iemand wat belangstel in tuindienste. Die dame deel my mee dat sy tans 'n tuindiens het, maar nie meer gelukkig is met hulle nie. Ek vra toe so bietjie uit en kry die verstommendste antwoord wat ek nog gehoor het.

Sy is moeg daarvoor dat hulle nie in haar tuin werk wanneer hulle daar is nie. Dis te verstane, dink ek by myself. Dis immers die doel van 'n tuindiens, om in jou tuin te werk. Maar wag! Dis nie haar grootste pyn met die mense nie. Sy is ook moeg daarvoor dat hulle in haar sitkamer sit en al haar koeldrank drink terwyl hulle TV kyk. Ek vra haar met 'n tikkie gekruide taal(die skok het dit veroorsaak)hoe sy so iets kan toelaat? Sy antwoord toe half verleë dat hulle al jare vir haar werk en dat sy nie regtig lelik wil wees met hulle nie.

Sy is 'n voornemende kliënt en dus het ek nie verder gehamer op haar deur-die-blare houding nie. Na ek aan haar verduidelik het dat hierdie 'n volkseie tuindiens is, was sy geskok om te verneem dat blankes ook sulke werk doen. Hoe sy nie uit ons naam kon aflei dat die besigheid op sekere beginsels gefondeer is nie, gaan my verstand te bowe!

Nou wonder ek, as sy daardie vreemde kreature in haar huis laat sit, sal sy ook so gaaf wees met Boeretrots se manne?

Op kantoor Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1624
  • Verkenner
Re: Wat kos volksvreemde arbeid regtig?
« Antwoord #3 op: November 01, 2011, 11:53:57 AM »
Lyk darem of julle koeldrank ook sal kry! ;)
Mense is 'n vreemde spesie. Toe ek nog in die brandweer was, wou party mense nie eers dat jy water uit hul kraan drink nadat jy die vuur in die kranse en klowe om sy huis geblus het nie. Dis nou terwyl die ousie vir jou deur die venster loer met 'n koppie teen in die hand.
Dieselfde verskynsel het ek opgemerk toe ek en 'n vriend op ons af dae aflewerings vir 'n kwekery gedoen het. Ek en hy het die werk self gedoen. Jy is gewoonlik soos drek behandel omdat veral die mense op die bult jou as benede hulle stand geag het.
As die werk deur 'n volksvreemde gedoen word, behandel hulle hom beter, want dis mos hoe dit hoort. As 'n wit persoon so 'n werk verrig, word hy as "sleg" gesien. Meeste het nog nie die kopskuif gemaak nie.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Wat kos volksvreemde arbeid regtig?
« Antwoord #4 op: November 04, 2011, 10:07:21 AM »
Nou sit en luister ek vanoggend na die nuus oor die draadloos, en hoor van die dubbel-moord op die bejaarde egpaar van Rustenburg. Nog 'n plaasaanval, 'n Zimbabwese man en vrou wat spoorloos verdwyn het. Werknemers van die vermoordes.

Dit is al tot vervelens toe gesê en ek moet ongelukkig aanhou om dit te sê totdat die boodskap iewers insypel. Ek voel regtig jammer vir die boere wat geen ander keuse het as om van vreemde arbeid gebruik te maak nie. Maar wanneer jy hierdie koelbloedige moordenaars in jou huis toelaat is dit onverskoonbaar! Ek sit self hand by om my vrou te help wasgoed was en huis skoonmaak en kinders grootmaak. Dit is 'n absolute plesier om hierdie take te help verrig want elke keer as ek dink daaraan om 'n vreemde skepsel elke dag in my huis te hê gee die gedagte my nuwe krag om eerder selfwerksaam te wees. Ons hande is mos nie af nie(met eerbare verskoning indien jou hande wel af is), ons kan mos self werk. Al voel jy bietjie te lui, eerder lui werk as om lui opgekap word deur wesens wat jou haat!

Jy dink jy ken hulle, jy dink hulle respekteer jou, jy dink jy behandel hulle baie goed, jy dink deur hulle met gebroke Sotho of watookal te groet dat hulle jou nie sal skade berokken nie, jy dink deur te sê Mandela is 'n ware held dat hulle nou meer van jou dink, jy dink deur hulle vlag op jou motor te plak maak hulle sagte mensies, jy dink jy is slim. Ek dink jy moet jou kop laat lees!

Hulle loer vir jou wanneer jy met jou luukse motor by die erf uit ry, hulle beskinder jou in 'n taal wat jy nie verstaan nie, hulle dink dat jy baie geld het en dus moet hulle ook deel in jou rykdom, hulle sien dit nie as 'n vriendelike guns wanneer jy hulle 'n stukkie ou vleis gee wat jy lankal moes weggooi nie-al glimlag hulle vir jou, hulle sien jou as die onderdrukker, dis in hul gene, jy en jou velkleur was nog altyd vreemd vir hulle, hulle het nie aangepas by die tye en nou is hulle lief vir jou nie, hulle wantrou jou en sal nie skroom om jou te vermoor as hulle die kleinste aanmoediging kry nie. Maar hierdie is mos kamstig 'n vry land, maak gebruik van vreemde arbeid as jy wil. Tenminste sal jou samewerking met hulle jou 'n beter kans gee om DALK eendag op Beeld se voorblad te verskyn. Jou 15 minute van roem, net jammer dat jy dit nie self sal sien nie.

RAAK ONTSLAE VAN VOLKSVREEMDE ARBEID!!!

Afwesig Hektor

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 123
Re: Wat kos volksvreemde arbeid regtig?
« Antwoord #5 op: November 06, 2011, 02:08:12 PM »
"Maar jy kry ook witmense wat sulke dinge doen" - Is dit nie die antwoord wat liberale tydsgenote vir jou sal gee as jy so iets soos bo vir hulle noem.

Ek onthou 'n gesprek hier met iemand wat mos beweer het dat (ondermeer) die (verskillende) uitslae van IK toetse bewys dat kultuur niks met ras te doen het nie.

Sanderis

  • Gas
Re: Wat kos volksvreemde arbeid regtig?
« Antwoord #6 op: November 06, 2011, 09:27:07 PM »
"Maar jy kry ook witmense wat sulke dinge doen" - Is dit nie die antwoord wat liberale tydsgenote vir jou sal gee as jy so iets soos bo vir hulle noem.

Tien teen een . Om nie gebruik te maak van volksvreemde arbeid nie verhoed nie dat jy aangeval gaan word nie maar dit verklein wel die kanse dat dit gebeur . Die aanvallers se inligting is nie so skerp as wat dit sou gewees het as hulle vir jou in diens was . Ek het al gevind dat swak inligting 'n operasie (aanval) kan laat faal . Dus hoe minder inligting tot hulle beskking is hoe beter is jou kanse op oorlewing .


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal