Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Dagboek vir 2012  (Read 270 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig James Kemp

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 263
Dagboek vir 2012
« op: October 24, 2011, 10:36:58 AM »
Vriende,

Ek het vandag my eerste inskrywing in my nuwe dagboek vir volgende jaar gemaak. Vir diegene wat nog nie die dagboek soos in Vasbyt geadverteer gesien het nie gaan ek later probeer om foto's te plaas. Daar is twee omslae beskikbaar. Een met 'n ossewa en een met die Vierkleur. Daar is ook hope inligting oor die Groot Trek en die Slag van Bloedrivier.
« Laaste verandering : October 25, 2011, 09:16:09 AM deur Sanderis »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Dagboek vir 2012
« Antwoord #1 op: October 24, 2011, 11:06:18 AM »
James, dalk 2012?  ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig James Kemp

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 263
Re: Dagboek vir 2012
« Antwoord #2 op: October 24, 2011, 12:38:36 PM »
Dankie KB, ek dink die jaar (e) gaan nou net te vinnig verby.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal