Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Moegoe van die jaar  (Read 131 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Moegoe van die jaar
« op: November 29, 2011, 10:27:13 PM »
Ek nomineer Alex de Koker vir Moegoe van die jaar .

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Moegoe van die jaar
« Antwoord #1 op: November 29, 2011, 11:32:47 PM »
Ek dink eerder ons moet die opskrif Moegoes van die jaar maak. Laat ek liewer nie te veel uitwy nie, maar die hele Radio PTA debakel, gepaard met die liberales se aksie teen die VVK-Verkiesing en die polisie se sirkusagtige optredes met betrekking tot die kamstige geplakkery van naamborde in Pretoria laat my geen ander keuse as om te stem vir die meervoud van die woord moegoe nie.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal