Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Innige meegevoel met die Jordaans  (Read 343 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1925
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Innige meegevoel met die Jordaans
« op: December 07, 2011, 08:06:42 PM »
Ds. Martin Jordaan en sy gesin is vandag deur groot hartseer getref.

My innige meegevoel met die afsterwe van jul jongste seuntjie. Vandag kyk ons deur 'n spieël in 'n raaisel, maar eendag sal ons ten volle ken. Mag ons Hemelse Vader julle dra deur die moeilike jare wat voorlê. Ons is saam met julle hartseer oor jul groot verlies.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig James Kemp

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 263
Re: Innige meegevoel met die Jordaans
« Antwoord #1 op: December 07, 2011, 08:13:00 PM »
Baie, baie sterkte. Julle is in my gebede.

Sanderis

  • Gas
Re: Innige meegevoel met die Jordaans
« Antwoord #2 op: December 08, 2011, 12:02:21 AM »
Jammer om dit te hoor Martin ; sterkte en my gebede is met julle .

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Innige meegevoel met die Jordaans
« Antwoord #3 op: December 08, 2011, 01:01:35 AM »
Ds. Martin Jordaan en sy gesin is vandag deur groot hartseer getref.

My innige meegevoel met die afsterwe van jul jongste seuntjie. Vandag kyk ons deur 'n spieël in 'n raaisel, maar eendag sal ons ten volle ken. Mag ons Hemelse Vader julle dra deur die moeilike jare wat voorlê. Ons is saam met julle hartseer oor jul groot verlies.

Martin, ek kan maar net beaam wat Karina reeds gesê het. Sterkte. Julle is in ons gebede.
Ons Sal!!!

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Innige meegevoel met die Jordaans
« Antwoord #4 op: December 08, 2011, 05:01:08 AM »
Ons meegevoel aan jou ds. Martin - mag die Heer u en u huis vertroos en versterk in die dae wat voor is.
Kennis is mag

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Innige meegevoel met die Jordaans
« Antwoord #5 op: December 08, 2011, 07:36:04 AM »
Ai, ek huil saam met julle, Martin. Dit moet verskriklik swaar wees om te verwerk. Baie, baie sterkte en mag julle in hierdie tyd ontdek hoe groot die Here se genade regtig is en mag Hy julle onderskraag met sy Goddelike krag. Ek kan maar net vir julle bid - en dit doen ek vir seker.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Innige meegevoel met die Jordaans
« Antwoord #6 op: December 08, 2011, 07:54:00 AM »
Ek kan nie eens begin om in te dink waardeur julle gaan nie. :'( Baie sterkte, mag julle vrede vind in die gedagte dat God in beheer is.

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1624
  • Verkenner
Re: Innige meegevoel met die Jordaans
« Antwoord #7 op: December 08, 2011, 08:19:07 AM »
Ek is stomgeslaan. Ek weet ook dat woorde in so tyd nie regtig help nie. Ons dink aan julle in ons gebede.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Innige meegevoel met die Jordaans
« Antwoord #8 op: December 08, 2011, 01:18:31 PM »
Martin en gesin: Mag ons Hemelse Vader julle deur hierdie tyd dra en sy sterkende Hand oor julle as gesin wees. Al troos wat daar is, is dat hy julle vooruit gegaan het Huistoe en dat ons wat agter bly nog 'n taak het om te volbring.
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal