Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Ops Grenspos  (Read 3350 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Ops Grenspos
« op: July 26, 2007, 08:27:02 AM »
Net 'n nota dat R1685 in my spaarrekening oorgebly het na Ops Grenspos, so dit is natuurlik beskikbaar vir die aksie van Augustus. Ons het R3115 op Ops Grenspos spandeer.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Ops Grenspos
« Antwoord #1 op: July 26, 2007, 08:51:46 AM »
Baie dankie Walter. Kan ons 'n idee kry wat ons vir Augustus beplan?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Ops Grenspos
« Antwoord #2 op: July 26, 2007, 09:00:36 AM »
Ek dink daar was al voorstelle vir Augustus aksies...maar ek is seker die mense van Buitelandse sake is oop vir nog voorstelle?

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Ops Grenspos
« Antwoord #3 op: July 26, 2007, 09:13:37 AM »
Ja, Walter, as Hoof van die Dept. Welsyn en Maatskaplike werke is ek oop vir voorstelle.

Wilna het gepraat van mense by Lydenburg en dan het Morne my ingelig van 'n blanke plakkerskamp naby Vanderbijl. Hy sou vir my meer inligting daaromtrent inwin.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Ops Grenspos
« Antwoord #4 op: July 26, 2007, 09:16:52 AM »
Hehe, ekskuus, die eerste paragraaf in bostaande skrywe, klink nou darem nie mooi gese nie. As jy dalk weet van nog groepe mense, soos Wolmer, laat weet my gerus. Ek het gedink om met Volkshulp 2000 te skakel. Sal terugvoer gee sodra ek iets uitgevind het.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Ops Grenspos
« Antwoord #5 op: July 26, 2007, 07:45:56 PM »
Wat van 'n suiwer blanke kinderhuis?

Is daar nog sulke plekke?

Vir Volk en Vaderland

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Ops Grenspos
« Antwoord #6 op: July 26, 2007, 08:10:36 PM »
Ek glo nie, maar dit sal definitief iets wees waarmee ons kan begin. Ek het regtig nie gedink dat daar nog blanke kinders in kinderhuise kan wees nie, tot Sakkie van die dogtertjie genoem het.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Ops Grenspos
« Antwoord #7 op: July 26, 2007, 08:37:44 PM »
Kinders is iets waarvoor ek my laaste geld sal gee en my vingers deurwerk.

Ek het nou alweet die dogtertjie storie gemis....
Vir Volk en Vaderland

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Ops Grenspos
« Antwoord #8 op: July 26, 2007, 08:42:10 PM »
Gaan kyk net vroeer op hierdie draad, daar het Sakkie van haar berig. Sy gaan vakansies na Tannie Corrie toe, want haar ouers het haar net daar gelos en pad gevat.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Ops Grenspos
« Antwoord #9 op: July 26, 2007, 08:53:33 PM »
Dankie KB

.........
Vir Volk en Vaderland

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Ops Grenspos
« Antwoord #10 op: August 01, 2007, 08:28:47 AM »
Net WEER 'n nota dat R1685 in my spaarrekening oorgebly het na Ops Grenspos, so dit is natuurlik beskikbaar vir die aksie van Augustus.

Sal ek dan maar die geld in my rekening hou tot die Augustus aksie en dan oorbetaal aan die persoon wat die inkopies vir die Augustus aksie moet doen? (Kan dalk ook weer ek wees, wie weet?)

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Ops Grenspos
« Antwoord #11 op: August 01, 2007, 10:24:23 AM »
Walter, kan ek jou asb. 'n MOEWIESE guns vra?

Ek het my bankbesonderhede vir Volkshulp op 'n eie draad gesit. Kan jy asb. jou bankbesonderhede net onder myne plaas? Dan moet jy asb. 'n Inkomste/Uitgawe staat maak van jou rekening en dit met bewyse na Plaas Botha stuur vir Boek houding, asb. As dit te veel tyd sal opneem, kan jy 'n bankstaat na my stuur met bewyse en ek sal dan 'n staat saamstel vir Plaas.

groete
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal