Beste Bravolanders
Ek wil ook graaf foto's hierby plaas maar het geen benul hoe dit werk nie!
Verder -- dit staan julle ook volkome vry om al die inligting wat ek daagliks in Engels plaas op die hiervolgende webwerf, te vertaal en te gebruik vir Bravoland nuusberigte. Sit net altyd die URL's by - dan kan almal sien wat die oorspronklike bronne was.
Ek plaas elke dag nuusberigte hier wat baie dikwels betrekking het op die groeiende onderdrukking en bedreiging van al die Afrikaners in Suid-Afrika. Ek skryf dit op Engels want baie lede van Crime Busters of South Africa is buitelanders wat belangstel in die situasie in SA. Ons het meer as 450 lede en baie van hulle is ook joernaliste.
Ek skryf op die oomblik ook baie oor die XDR-Tuberkulose epidemie, waaroor julle in SA reusagtig voorgelieg word. Weet julle dat selfs gesonde mense nou daaraan beswyk en dat meer as 2,6-miljoen mense al daaraan gesterf het in Suid-Afrika vanaf die jaar 2000? Dit is belangrik om te weet sodat ons mense hulself kan beskerm teen hierdie vreeslike ding.
http://groups.msn.com/crimebustersofsouthafrica/racialabuse.msnwSien ook
http://groups.msn.com/crimebustersofsouthafrica/ se bladsye oor Farm Victims.