Skrywer Onderwerp:  (Read 1101 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
« op: August 21, 2007, 05:05:40 PM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
« Antwoord #1 op: August 21, 2007, 05:34:34 PM »
Ek het my nou vreeslik vererg toe ek die draad se naam lees. Gelukkig het die res van die draad my weer tot rustigheid gekry!

Afrikanermeisie

  • Gas
« Antwoord #2 op: August 21, 2007, 05:53:04 PM »
Toemaar, ek het ook 'n hengse frons op my voorkop gekry toe die artikel hier op my rekenaarskerm verskyn.

Toe moes ek dit eers lees, die vrou wat die artikel geskryf het het ons verlede week van haar kuiertjie op Orania vertel, en dis vir my lekker om te sien as almal wat so "anti-Orania" is terugkom en net met lof van die plek praat.

Veral oor hul tegnologie en herwinnigstelsels.
« Laaste verandering : August 21, 2007, 06:28:53 PM deur Karina de Jager »


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal