Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Kaapkolonie byeenkoms  (Read 3692 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Sarie Marais

  • Gas
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« op: May 28, 2007, 12:38:00 PM »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #1 op: May 28, 2007, 02:40:33 PM »
Haai daar Liezl, ek het regtig nie 'n idee nie. Ek sal gou uitvind en dit hier plaas. Verder is alles darem nog basies soos ons beplan het. Sien baie uit daar na om julle te ontmoet!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #2 op: May 28, 2007, 08:55:46 PM »
Ag dit sal wonderlik wees, baie dankie Liezl. Ek is regtig jammer dat ek nie iets terug laat weet het nie, maar ek was omtrent vas by die werk.
Moed Vryheid Eer

Sarie Marais

  • Gas
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #3 op: May 28, 2007, 08:59:54 PM »
Moenie bekommer nie man, ek het nou eers weer ingegaan om te kyk, was self maar erg besig vandag.  Willie sal more die kaart opsit.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #4 op: May 29, 2007, 11:00:12 AM »
Ons sal heel moontlik nie die dienste van Gerrie Smith he nie, want dit blyk dat die belangstelling te min is vir sy uitgawes. Daar sal wel iemand wees wat die opleiding kan verskaf indien iemand dit verlang. Verder gaan ons kuier dat die biesies bewe.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #5 op: May 31, 2007, 11:56:42 AM »
Jammer Skillie, ek kry ook nie die kaart aangeheg nie. Elkeen wat die kaart na Kraaifontein skietbaan soek, laat weet my, dan faks ek dit deur. Dit is nou vir eerskomende Saterdag se byeenkoms.
Moed Vryheid Eer

Van der Walt

  • Gas
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #6 op: May 31, 2007, 11:58:29 AM »
Julle ouens moet hierdie byeenkoms geniet. 

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #7 op: May 31, 2007, 12:04:30 PM »
Sannie, moet ons jou invoer? ;D
Moed Vryheid Eer

Van der Walt

  • Gas
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #8 op: May 31, 2007, 12:07:51 PM »
Goeie idee.  Ek dink dit is net bietjie op kort kennisgewing.  Sal maar moet wag tot die naweek van die 9de om van die Bravolanders te ontmoet. 

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #9 op: June 03, 2007, 05:49:00 PM »
KB,

Wil julle nie asb vir ons vertel hoe was julle dag gewees nie?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #10 op: June 05, 2007, 03:32:11 PM »
Ben, dankie vir die belangstelling.

Ons was nogal ietwat teleurgesteld, want die opkoms was maar baie swak. 'n Paar mense het heelwat rondtes gaan leegmaak op die baan en so aan, maar verder het ons sommer net lekker gesels.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #11 op: January 13, 2008, 06:15:40 PM »
Ons beplan weer so 'n samekoms in die Wes-Kaap. Almal wat belangstel om te kom, kan gerus begin help om 'n plek en datum vir 'n naweek in Maart te kom voorstel.  Dit gaan net 'n lekker kuier naweek wees.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #12 op: January 23, 2008, 04:35:03 PM »
Net 'n herrinnering aan die Kapenaars en ander belangstellendes. Ons beplan weer 'n Boere kuier naweek iewers in Maart. Gee asb. voorstelle vir plek en datum. Ek hoor graag van julle.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #13 op: January 23, 2008, 06:06:54 PM »
Lekkerkry?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #14 op: January 23, 2008, 07:54:37 PM »
Ai Ben, ek kan alreeds nie Majuba toe gaan nie, so moenie dit nog erger maak nie. Sou regtig baie graag op Lekkerkry wou kuier.

Ek wag nog dat hier 'n paar Kapenaars moet antwoord op die idee.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #15 op: January 28, 2008, 11:49:28 AM »
Val Hartenbos in die Wes-Kaap? ;D
VOEL TUIS

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #16 op: January 28, 2008, 03:09:16 PM »
Altyd, Plaas ;)
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Is: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #17 op: February 11, 2008, 08:14:45 PM »
'n Klompie van ons Kapenaars wat nie die voorreg het om wel Majuba by te woon nie, het besluit om in herdenking van hierdie oorwinning, self iets te doen. Die beplanning is nog bietjie in die babaskoene. Die idee is om Saterdag 23 Februarie 2008, 'n optog met vlae deur Vredendal se hoofstraat te doen. Heel moontlik ry ons die Vredendal, Klawer,  Vanrhynsdorp driehoek afhangende van die toestemming van die polisie. As dit moontlik is, wil ons graag iewers 'n klipstapeltjie oprig.

Die idee is nie om Majuba te ondermyn nie, maar eerder ons Kapenaars se trou aan ons Volk te bevestig. 

Almal wat daardie dag saam met ons aan die optog wil deelneem is welkom om my te kontak vir meer inligting of selfs hier op die draad te pos.

Groete
KB
« Laaste verandering : February 12, 2008, 08:34:27 PM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Is: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #18 op: February 11, 2008, 10:50:17 PM »
Dit is 'n wonderlike gedagte! Ek hoop julle gaan voort daarmee.

Ek hoop ook die Bravolanders in die buiteland (ek weet hier is mense van Engeland, Australie, NZ, VSA en Kanada) neem kennis!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Is: Kaapkolonie byeenkoms
« Antwoord #19 op: February 12, 2008, 08:36:20 PM »
Die roetes word more met die toepaslike owerhede bespreek, tot dusver is hulle heel positief. Ons onderhandel nog net oor 'n plek om die klippe te pak.

Agterna gaan ons net lekker kuier, as daar mense is wat graag wil oornag, julle is baie welkom, ons sal iets kan reel.
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal