|
Written by Ben
|
|
Tuesday, 05 May 2009 19:51 |
|
Wie en wat is TABOK Tabok het oor die afgelope tyd tot 'n unieke Afrikanerklub gegroei wat die volgende doelwitte nastreef nl - Om die Afrikaner 'n geleentheid te bied om self sy eie Etos t.o.v. Kultuur, Taal en Godsdienstige beginsels in gevolge Artikel 31(1) van die RSA Grondwet uit te leef.
- Om bydrae te lewer t.o.v. eie Afrikaanse skole en Tersiêre instellings waar hierdie Etos gehandhaaf word soos gedefinieer in Artikel 29(2), (3) en (4) van die RSA Grondwet.
- Om te help bou aan eie kulturele en sport instellings waar die Afrikaner homself vreedsaam kan uitleef, naas al die ander etnies kulturele groepe soos gewaarborg in Artikel 235 van die RSA Grondwet.
- Om kulturele en sosiale voordele vir sy lede te skep soos gekoppel aan individuele lidmaatskap
- Om finansiële en ander voordele te skep - of te help skep soos gekoppel aan individuele lidmaatskap.
http://www.tabok.co.za/ |
|
Last Updated on Wednesday, 06 May 2009 22:03 |