|
Written by Ben
|
|
Thursday, 07 May 2009 21:24 |
Onderwys in krisis deur Sannie van der Walt
Ons almal weet dat ons onderwys vandag in ‘n ernstige krisis gedompel is. Met onderwyskrisis word bedoel dat daar ‘n ernstige stoornis of stoornisse in die onderwys en opvoeding van die Christen Afrikanerkind bestaan. Ons word vandag weer gedwing om opnuut oor die toestand van ons onderwys en opvoeding van ons kinders te besin. Ons moet besef dat die instansie(s) of magte wat die vermoëns en die denke van die jeug van ‘n volk beheer, oor die toekoms van die betrokke volk gesag voer.
Die stryd om voortbestaan vir die Afrikaner openbaar vandag ‘n besondere karakter omdat dit juis gerig is teen die denke van ons jongmense.
Wanneer ons praat van verskille tussen volke, praat ons spesifiek van die waarde- en normestrukture van volke. Dit is juis die uiteenlopende waarde- en normesisteem, wat in lewensopvattinge ingebed is, wat op groot en duidelik waarneembare verskille tussen volke dui. Die opvoeding van die kind is by uitstek lewensopvattingvoltrekking daarom voed die liberalis, die humanis, die globalis en die onvervalste Christen totaal verskillend op. |
|
Read more...
|
|
|
Written by Ben
|
|
Thursday, 07 May 2009 17:04 |
Telweb is deel van die BCVO en bied die BCVO se onderwys materiaal aan klein skooltjies en tuisleerlinge, telematies aan. Kontakbesonderhede| E-pos: | | | Kantoor: | Telwebgebou | | Lokaliteit: | |
|
|
|
|
|
|
|